Welkom by die Tuiste van die Oud-Porties

Welkom Oud-Porties!

Hierdie werf is geskep om kommunikasie tussen oud- en nuwe Porties te bou.

Die werf het die volgende ekstras:

Daar is 'n forum waar mense gesprekke kan hê oor enigiets, solank iemand anders daarin belang sal stel, bv 'n reunie of iets soortgelyk.

Daar sal binnekort 'n foto-album besikbaar gestel word

Daar is ook 'n plek waar jy ander gebruikers kan kontak, (kliek op sy naam en jy sal vir hom/haar 'n e-pos kan stuur)

Portiefees 3 tot 5 Junie 2011

Beste Oud-Porties,

Daar is nog baie plek beskikbaar by die Formele-ete, Spitbraai en die kerkdiens. Gaan bespreek aanlyn by www.porties.co.za en kliek op Portiefees.

Portie Groete

Portiefess 3 tot 5 Junie 2011

Beste Oud-Porties,

Daar is nog baie plek beskikbaar by die Formele-ete, Spitbraai en die kerkdiens. Gaan bespreek aanlyn by www.porties.co.za en kliek op Portiefees.

Portie Groete

Port Natal Skool 70 Jarige fees Gholfdag Vrydag 3 Junie 2011

Golf dag – Vrydag – 3 Junie 2011
Amanzimtoti Golf Klub – Portiesfees Golfdag - 4-bal
Spanne kan uit jaargroepe saamgestel word – maar dit is u keuse.

Ons kan slegs 20 spanne laat deelneem.

Ons moet minstens 13 spanne hê om dit haalbaar te maak, daarom versoek ons dat die kranige golfspelers om spanne bymekaar te kry. Indien ons nie genoeg spanne kry nie, gaan ons die golf dag kanselleer. U sal verstaan dat ‘n golfdag/kompetisie heelwat beplanning en onkostes verg. Indien u reeds betaal het, sal ons die geld aan u terugbetaal.

Koste: R1200.00 per 4-bal