Forums

ForumOnderwerpePosstukkeLaaste pos
2 Junie - Skemerkelkparty 2 Junie – Skool konsert (Revue van die skool se geskiedenis vertel deur Afrikaanse musiek) 3 Junie – Feesbal 4 Junie – Oud-Portie Ontbyt 4 Junie – Porties vs Vories 4 Junie – Braai by Port Natal Skool 5 Junie – Kerk te Port Natal gemeente Vir meer inligting en kommentaar epos – portiefees@porties.co.za
Ons probeer soveel moontlike 88 matrieks kontak. As jy nog nie gekontak is nie, het ons waarskynlik nie jou nuutste konta inligting nie. Registreer dan asb op die webbladsy of email my by jan.lotter@bmw.co.za Sal julle op hoogte van die verwikelinge. Groete Jan
Matrikulante van 1981 - 40ste bestaansjaar van Porties
00Nie beskikbaar
Wil kontak maak met ou Porties
00Nie beskikbaar
Dit is die plek om kommentaar te lewer oor die webwerf,skool, oudporites organisasie, en eenigeiets anders wat jy aan kan dink.
00Nie beskikbaar
Hi daar. Is daar enige plek op hierdie website waar ons ou skool foto's kan pos?.... of mis ek dit??? Miskien kan ons een begin?? Janine
00Nie beskikbaar
Laat ons hoor hoe dit met almal gaan !
00Nie beskikbaar
Gesels oor die goeie jaar van 1968
00Nie beskikbaar
Die matrieks van '73 hou 'n reunie by Bayala Lodge in Zululand (KZN) op 19, 20 en 21 Junie 2009. Enige vrae kan hier gelig word.
112 years 35 weke gelede
deur Louis.Louw