Welkom by die Tuiste van die Oud-Porties


Welkom Oud-Porties!

Hierdie werf is geskep om kommunikasie tussen oud- en nuwe Porties te bou.

Die werf het die volgende ekstras:

Daar is 'n forum waar mense gesprekke kan hê oor enigiets, solank iemand anders daarin belang sal stel, bv 'n reunie of iets soortgelyk.

Daar sal binnekort 'n foto-album besikbaar gestel word

Daar is ook 'n plek waar jy ander gebruikers kan kontak, (kliek op sy naam en jy sal vir hom/haar 'n e-pos kan stuur)

Om van die goed gebruik te maak moet jy op die weberf registreer deur op "skep nuwe profiel" te kliek en dan die instruksies te volg.