Oud-Portie Ontbyt
Die jaarliks oud-Portie ontbyt vind weer hierdie jaar plaas tydens die ABSA Kolligfees by Port Natal Skool op Saterdag, 22 Augustus.
Bespreek nou jou plek!
Sien aangehegte advertensie vir besonderhede.
Groetnis
Die oud-Portie admin
- Teken aan of registreer om komentaar te laat.

