Hoe kan ons meer oud porties lok?
More almal
Ek probeer aan maniere dink hoe ons nog meer mense hier kan geregistreer kry, mar ek kon aan niks dink nie.
Het eenige van julle 'n plan?
Groetnis
Edrich de Lange
Die Webmeester
edd (a) edd punt za punt net
0844975889
Profielfotos!
Net 'n vriendelike herinnering dat almal asb. 'n foto van julself op die werf moet laai. Julle kan dit selfs vir my epos!
Groetnis
Louis
Paljas Revue
Dames en Here,
Dit is weereens ons voorreg om aan te kondig dat die Paljas en die revue gekombineer word en ons dit 30 en 31 Mei aanbied.
Kom kyk gerus! :-)
Groetnis
Verandering van werf
More almal
Soos julle hopelik kon sien, het ons die webwerf verander, weens Internet Exploiter probleme gemaak het.
Die nuwe uitleg is effe stadiger, en minder standards compliant. As jy wil he ek moet die werf standards compliant maak, sal mense nie IE kan gebruik nie.
Jammer vir die tegnise taal.
www.oud.porties.co.za
Port Natal rugby kan weer meeding
Met die rugbyaandreeks ingepalm vir die hoeveelste keer in 'n ry (is dit nou 5 of 6 keer) sien die skool se rugby met groot afwagting uit na eerskomende Saterdag, 17 Maart.
Op hierdie dag betree ons weer die skrikwekkende wêreld van rugby teen die gevreesde ENGELSE seunskole!
Kom kyk gerus hoe Port Natal Kearsney College aanvat op hulle gronde en sien waarom ons skool die enigste Afrikaanse skool is wat nog 'n vastrapplek het in die rugbygeledere.
Ons hou duimvas, White Knights!
Die uitslae sal volg.
Groetnis
Louis

