Byeenkomstes
Oud-Portie Ontbyt
Die Oud-Portie ontbyt is weer hier!
Bespreek jou plek nou.
Oud-Porties hou makietie tydens Kolligfees
Alle oud-leerlinge van Port Natal Skool moet asseblief kennis neem dat ’n reuse saamtrek van Oud-Porties gereël word vir Saterdag 25 Augustus om 08h30. Dit is ’n inisiatief van die Oud-Portie-Vereniging en neem die vorm aan van ‘n ontbyt in ‘n reuse tent op die rugbyveld van die skool. Alle oud-Porties en hul gades en metgeselle is welkom om hierdie unieke saamtrek by te woon. Benewens die ontbyt en lekker kuier sal musiek verskaf word deur twee bekende Oud-Porties nl. Riaan Jacobs en Nux Swart. Die koste verbonde aan die ontbyt beloop R80-00 per persoon. Om deel te neem aan hierdie historiese byeenkoms moet u telefonies bespreek by enige van die volgende komiteelede:
- Esthera 0724369404
- Elmarie 0833019468
- Louis 0846309840
Gelde moet inbetaal word in die Absa-rekening van die Oud-Portie-Vereniging.
Die rekening nommer is: 9186182997 takkode 632005. Bewys van inbetaling kan gefaks word na 031-9035846 of per epos gestuur word na esthera.vw@gmail.com
Oud-Portie ontbyt
OUD PORTIE ONTBYT
Kolligfees Oud-Portie ontbyt
25 Augustus
vanaf 08:30 in die Rapporttent
Kontak
Esthera 0724369404
Elmarie 0833019468
Louis 0846309840
Paljas Revue
Dames en Here,
Dit is weereens ons voorreg om aan te kondig dat die Paljas en die revue gekombineer word en ons dit 30 en 31 Mei aanbied.
Kom kyk gerus! :-)
Groetnis

