Algemeen
1974 Reunie
Die 1974 Oud-Portie reunie vind plaas op 22 Augustus tydens die ABSA Kolligfees.
Welkom by die Tuiste van die Oud-Porties

Welkom Oud-Porties!
Hierdie werf is geskep om kommunikasie tussen oud- en nuwe Porties te bou.
Die werf het die volgende ekstras:
Daar is 'n forum waar mense gesprekke kan hê oor enigiets, solank iemand anders daarin belang sal stel, bv 'n reunie of iets soortgelyk.
Daar sal binnekort 'n foto-album besikbaar gestel word
Daar is ook 'n plek waar jy ander gebruikers kan kontak, (kliek op sy naam en jy sal vir hom/haar 'n e-pos kan stuur)
Voriedag 2009
Port Natal en Voortrekker sê mekaar weer eerskomende Saterdag, die 6 de Junie die stryd aan hier op die gronde van Portieland.
Kom geniet 'n heerlike dag met hope stalletjies en 'n kermisatmosfeer.
Die sportprogram sal kortliks verskyn.
Alle oud-Porties word ook genooi om met hulle ou rugby-, netbal- of hokkietruie te kom ondersteun.
Vir meer inligting kontak Louis van Coller op 0846309840.
Oud-porties Webtuiste is terug
Na 'n probleem met ons server se DNS, Is ons nou terug, op 'n nuwe address van www.oud-porties.co.za.
Die ou address sal binnekort herstel word, maar hierdie is nou ons hoof address.
Groetnis
Die Oud-porties Webtuiste
Info@oud-porties.co.za

